USED – Prof Fungus en die monster formule 9780799380132
R60.00
1 in stock
1 in stock
Daar’s ‘n monster in die laboratorium … Jenny is baie opgewonde. Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry! Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk ‘n vreemde mengsel … En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge! Jenny se hele lyf word pers en skubberig, haar gesig word harig … en sy kry ‘n stert! Sal professor Fungus betyds ‘n teenmiddel kry – voor sy haar rol in die konsert kwyt is? Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks – en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ‘n eksperiment wat jy tuis kan doen!
Related products
-

War Horse 9781405226660
R90.00 – R215.00Price range: R90.00 through R215.00 ISBN: 9781405226660Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum English Home Language Grade 4 Reader 9780636138773
R171.00 ISBN: 9780636138773Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum English First Additional Language Grade 4 Reader 9780636138544
R140.00 ISBN: 9780636138544Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

