Pythagoras Graad 12 KABV Wiskunde 9781868631568

Price range: R160.00 through R200.00

ISBN: 9781868631568

HIERDIE IS ‘N MOET-HÊ VIR ALLE GRAAD  12 LEERDERS.

Die boek sluit opsommings, voorbeelde en baie tipiese eksamenvrae met volledige antwoorde in oor al die voorgeskrewe onderwerpe, nl.

  • Eksponente en Logaritmiese funksies,
  • Funksies en hulle inverses,
  • Resstelling en Faktorstelling,
  • Patrone, Rye en Reekse,
  • Finansies Toename en Afname,
  • Differensiaalrekening,
  • Waarskynlikheid,
  • Statistiek,
  • Analitiese Meetkunde,
  • Trigonometrie en Euklidiese Meetkunde.