Senior African Writers Series: Afrikaans First Additional Language Novel Graad 7: Sokkies – 9780796249562

R153.00

Senior African Writers Series: Afrikaans First Additional Language Novel Graad 7: Sokkies – 9780796249562

1 in stock (can be backordered)

1 in stock (can be backordered)

ISBN: 9780796249562

Sokkies, die ou buurman se perd, se dae is getel, maar nie as dit van Helena afhang nie. Al weier haar ma dat sy haar eie perd kry, is sy druk besig om planne te maak om Sokkies te red.

Haar vriend Ouman help haar, asook haar ou vriendin by die ouetehuis. Sal Sokkies gered word en sal Helena se droom om haar eie perd te hê waar word?