Shuters Topklas Kodering en Robotika Graad 2 Werkboek
R159.25
ISBN:
9781779925053
Shuters Topklas is ’n eietydse, gebruikersvriendelike leerprogram wat aan al die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) voldoen. Die reeks is deur ’n uiteenlopende groep Suid-Afrikaanse vakkundiges met uitgebreide ervaring in hul vakgebied geskryf. Elke boek in die reeks is ontwerp om onderwysers te help om tyd te bespaar, administrasie te verminder en met vertroue te onderrig. Shuters Topklas: • dek al die onderwerpe in die KABV-kurrikulum; • bevat eenvoudige verduidelikings en pretaktiwiteite om leer te bevorder; • is op die vlak van die leerder geskryf;
Related products
-

-
Sale!

Nuwe alles-in-een se leer lees en skryf vir graad 2 : Graad 2
R183.00Original price was: R183.00.R35.00Current price is: R35.00. ISBN: 9781776071821 -

-


