Skoenlapper (Irma Venter) 9780798170062
R330.00
ISBN:
9780798170062
About this book:
’n Naelbyt-spanningsverhaal met eiesoortige karakters en ’n besonderse liefdesverhaal, deur ’n opwindende nuwe skrywer. Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê dr. Seuss is altyd reg, en ’n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. Maar dan haal die chaos hom in. Eers begin dit onophoudelik reën en paaie en dorpies spoel weg. En dan, wanneer die lyk van ’n Amerikaanse IT-biljoenêr op ’n strand uitspoel, word dit duidelik dat Ranna met rede haar verlede probeer begrawe. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang? Die aweregse karakters in hierdie spannende raaiselroman, sal gou ou vriende word. Die briljante polisieman Hamisi Habane word deur sy eie spoke voortgedryf, en vir Alex se IT-kontak, die petite Sarah Fourie van Pretoria-Wes, is geen inligting buite perke nie, solank sy haar ses blikkies Coke en haar rekenaar byderhand het
Related products
-

Virus 9780799344592
R50.00 – R230.00Price range: R50.00 through R230.00 ISBN: 9780799344592Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Fiela se kind – die drama 9780624073635
R215.00 ISBN: 9780624073635Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Hoopvol
R40.00 – R263.00Price range: R40.00 through R263.00 ISBN: 9780624056256Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


