Spring – 9780799359848
R120.00 – R180.00Price range: R120.00 through R180.00
Spring – 9780799359848
Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde Thomas@-boek om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieë reeds verkoop is) of die lekkerleesboek Vis en tjips, wat beloof om net so gewild soos die topverkoper Suurlemoen! te word. En Fanie Viljoen se splinternuwe jeugboek Spring sal hulle laat naels kou tot die einde! Hier is LAPA se CAPS-goedgekeurde boeke vir graad 7, 8 en 9. Die CAPS-uitgawes van hierdie gewilde boeke bevat volledig uitgewerkte vrae en hope prettige aktiwiteite!
Graad 7 EAT: Zackie Mostert druk ’n drie (Jaco Jacobs)
Graad 8 EAT: Perfek (Jaco Jacobs)
Graad 9 EAT: Spring (Fanie Viljoen)
Graad 7 Huistaal: Gevaarlike lopies (Jaco Jacobs)
Graad 8 Huistaal: Vis en tjips
Graad 9 Huistaal: Thomas@SMS.net
Related products
-

SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre) 9780799389296
R203.00 – R290.00Price range: R203.00 through R290.00 ISBN: 9780799389296Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Dinge wat ek nie van skape geweet het nie 9780799384512
R161.00 – R240.00Price range: R161.00 through R240.00 ISBN: 9780799384512Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


