The Answer Series Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 KABV 9781920297848
R279.00
ISBN:
9781920297848
Description
Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
- Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
- Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.
Related products
-

-

Lien se Lankstaanskoene EAT G12 Studiewerkgids – 9781776070114
R210.00 – R231.00Price range: R210.00 through R231.00 ISBN: 9781776070114Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-


