The Answer Series Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV – 9781920558307

Price range: R209.00 through R299.00

The Answer Series Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 KABV – 9781920558307

ISBN: 9781920558307

Description

Hierdie Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3-in-1 studiegids bied ‘n grondige oorgang tussen die basiese konsepte wat in Graad 10 Wiskundige Geletterdheid gedek is en die vaardighede wat vir die Graad 12-eindeksamen vereis word. Die omvattende, logies georganiseerde studiegids werk saam met jou met behulp van ‘n uitgebreide reeks oefeninge en onthouwenke, soos jy die vaardighede aanleer om wiskundige probleme in die alledaagse lewe, binne die raamwerk van die KABV-kurrikulum, aan te pak.

Sleutelkenmerke:

  • Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
  • Omvattende studienotas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
  • Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie studiegids is propvol inhoud, toepassing en selfassessering. Dit is ideaal vir gebruik by die huis sowel as in die klaskamer.