The Answer Series Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 KABV 9781920568733
R299.00
ISBN:
9781920568733
Description
Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2-in-1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op ‘n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle – KABV of aangepas vir KABV – in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen.
Sleutelkenmerke:
- Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
- 10 eksamenvraestelle en –memo’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is regdeur die jaar van onskatbare waarde as ‘n hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud as ‘n geheel, terwyl dit optimum, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.
Related products
-

-

-
Sale!

Quanta Physical Sciences Grade 11 with 2 CDs 9780620352666 – USED
R200.00Original price was: R200.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: 9780620352666 -

Afrikaans Handbook and Study Guide (Beryl Lutrin) – 9780620325844
R200.00 – R375.00Price range: R200.00 through R375.00 ISBN: 9780620325844Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

