The Answer Series Graad 12 Landbouwetenskappe 2-in-1 KABV 9781928404392

R299.00

ISBN: 9781928404392

Description

Hierdie 2-in-1-studiegids bied die uitdagende inhoud van Graad 12 Landbouwetenskappe in ’n maklik-om-te-gebruik formaat aan, wat deurlopende hersiening sowel as vaslegging voor die eksamen bevorder.

Sleutelkenmerke:

  • Geïllustreerde opsomming van vaardighede
  • Kurrikulumgerigte kontrolelyste per onderwerp
  • Omvattende terminologielyste per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en -memo’s
  • Antwoorde en memo’s in ’n aparte boekie

Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om in jou eksamens uitstekende punte te behaal.