The Answer Series Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 1 KABV 9781920568849

Price range: R50.00 through R279.00

The Answer Series Graad 12 Lewenswetenskappe 3-in-1 Deel 1 KABV 9781920568849

ISBN: 9781920568849

Description

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 1 Kennisarea wat in Vraestel I (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewensprosesse in Plante en Diere

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud

Soos jy metodies deur hierdie studiegids werk, sal jy al beter voorbereid raak om uitstekende uitslae in jou eksamens te behaal.