The Answer Series Graad 9 Natuurwetenskappe 3-in-1 9781928405252
R279.00
ISBN:
9781928405252
Description
Hierdie Graad 9 Natuurwetenskappe handboek en studiegids is ‘n belangrike nuwe toevoeging tot ons Wetenskappe-reeks wat van onskatbare waarde sal wees in die ontrafeling van ‘n uitdagende kurrikulum.
Dit sluit in:
- Omvattende Vaardighede-afdeling,
- Geordende, maklik-om-te-volg Notas
- Onderwerpgebaseerde Vrae
- Volledige Antwoorde
Sleutelkenmerke:
- Vaardighede-afdeling:
- stap-vir-stap verduideliking van wetenskaplike ondersoek
- geïllustreerde opsomming van voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme)
- uitgewerkte voorbeeld van ‘n wetenskaplike ondersoek vraag
- uitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer
- duidelike, selfverduidelikende diagramme met byskrifte
- verrykingsbrokkies om bespreking uit te lok
- visuele opsommende vloeidiagramme
- wye reeks vrae met volledige antwoorde
- wenke en onderwyser-geselsboksies vir konteks en duidelikheid
Hierdie studiegids lê ‘n stewige grondslag vir sukses in Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe. Dit moedig onafhanklike leer aan, verhoed die ontstaan van algemene wanopvattings en ontwikkel selfvertroue vir die aanpak van wetenskaplike leerinhoud.
Related products
-

Doc Scientia Natural Sciences Grade 7 Textbook & Workbook Book 2 FULL COLOUR 9781928504979
R150.00 – R269.00Price range: R150.00 through R269.00 ISBN: 9781928504979Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Natural Sciences Grade 9 Learner’s Book – 9781415419144
R200.00 – R244.90Price range: R200.00 through R244.90 ISBN: 9781415419144Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-
Sale!

Kollig Op Natuurwetenskappe Graad 8 Leerdersboek 9780796235459
R80.00 – R275.00Price range: R80.00 through R275.00 ISBN: 9780796235459Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

