USED – Thomas@moord.net 9780799349474
R25.00
1 in stock
1 in stock
ISBN:
9780799349474
Thomas is nie lus om te trek nie. En hy is nog minder lus om ‘n nuwe halfboetie of – sussie te kry, al is sy stiefma, Louisa, eintlik nogal cool. Boonop is hulle nuwe blyplek ‘n stokou Victoriaanse huis. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig ‘n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, prober Thomas om die raaisel van die huis op te los … ‘n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland.
Related products
-

-

Thomas@omnibus 2 (sms; nagmerrie; aksie) 9780799391107
R195.00 – R320.00Price range: R195.00 through R320.00 ISBN: 9780799391107Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
R170.00 – R240.00Price range: R170.00 through R240.00 ISBN: 9780799373967Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

