Tippie Flitskaarte (Vlak R) (Skooluitgawe) – 9780637013321
R250.00
Tippie Flitskaarte (Vlak R) (Skooluitgawe) – 9780637013321
ISBN:
9780637013321
Hierdie kleurvolle flitskaarte help jong leerders om basiese vaardighede aan te leer met temas soos dae van die week, klere, kleure, getalname, maande van die jaar, weer en seisoene, emosies, voorsetsels, aksiewoorde, kos, inkopies, groente en vrugte, troeteldiere en plaasdiere, insekte, wilde diere, huis en vertrekke, sport, skool, en vakansie. Ideaal vir klaskamer of tuisgebruik.
Related products
-

Leer my lees (Vlak R BK 11-20) Tippie Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009737
R490.00 ISBN: 9780637009737 -

-

-


