Tippie Handskrifkaarte (Vlak 2-3) – 9780637014229
R200.00
Tippie Handskrifkaarte (Vlak 2-3) – 9780637014229
ISBN:
9780637014229
Hierdie stel bevat twee kaarte, een vir drukskrif en die ander vir kursieweskrif, watontwerp is om jong leerders te help met die ontwikkeling van hulhandskrifvaardighede en fonetiese bewustheid. Ideaal vir gebruik in die klaskamerof tuis, hierdie kaarte bied ‘n kleurvolle en interaktiewe manier om die basiesebeginsels van skryf en klankvorming te bemeester.
Related products
-

Life Skills – Grade 2 – Beginning Knowledge and Personal and Social Well-being 9781990936906
R100.00 ISBN: 9781990936906 -

-

-


