Tippie Muurkaarte (Vlak R) (Skooluitgawe) – 9780637013062

R400.00

Tippie Muurkaarte (Vlak R) (Skooluitgawe) – 9780637013062

ISBN: 9780637013062

Tippie muurkaarte Vlak R bestaan uit 8 muurkaarte wat ontwerp is om luister- enpraataktiwiteite te fasiliteer. Hierdie kaarte dek temas soos by die huis, insekte enons omgewing, seisoene, klere en kleure, by die skool en vriendskap, verjaardae, gesonde en ongesonde kos, sport en oefening, my maats en beroepe.