Verken Ekonomie Graad 12 Leerderboek 9780636142169

Price range: R424.00 through R444.00

ISBN: 9780636142169

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef. Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek. Nuttige wenke vir klaskameronderrig.