Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Graad 12 9781431041787

Price range: R100.00 through R143.95

Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Graad 12 9781431041787

CAPS and IEB Curriculum. New & Used school textbooks & readers.  Cambrilearn KABV Graad 11 FAL.

ISBN: 9781431041787

Verskuns is ­ uitsonderlike, geïllustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet.