Versreise
R341.00
ISBN:
9781770043954
Die digbundel is tematies gerangskik en van woordverklarings en kommentaar voorsien. Bevat outobiografiese bydraes deur kontemporere asook ouer digters, ‘n tydlyn en besondere illustrasies deur Jan Visser.