Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 10 Leerderboek 9781415422816
R50.00 – R244.90Price range: R50.00 through R244.90
ISBN:
9781415422816
Wil jy ‘n e-pos of brief skryf om ‘n sekere resultaat te bereik? Wil jy in staat wees om jou ander vakke meer doeltreffend te bestudeer? Hierdie Huistaalkursus sal jou wys hoe om jou skryf- en leesvaardighede te verbeter om hierdie doelwitte te bereik. Dit sal ook jou vermoë om te luister, te kyk en te praat ontwikkel – jy sal ‘n uitstekende kommunikeerder word. Dit sal jou baie goed te pas kom, wat jy ook al in die lewe wil doen. Werk dus hard, reik na jou drome en onthou: al doende leer ’n mens.
Related products
-

-

-

Piekfyn Afrikaans Graad 10 Eerste Addisionele Taal Leerdersboek – 9781770027183
R180.00 – R270.00Price range: R180.00 through R270.00 ISBN: 9781770027183Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans sonder grense EAT Graad 10 Onderwysersgids – 9780636133648
R180.00 – R198.00Price range: R180.00 through R198.00 ISBN: 9780636133648Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

