Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 11 Leerderboek 9781415436622
R200.00 – R287.90Price range: R200.00 through R287.90
ISBN:
9781415436622
Hoe meer jy jou kommunikasievaardighede verbeter, hoe meer sal jy sukses in jou lewe ervaar. Goeie taalbeheersing is belangrik in die onderwys en korporatiewe wêreld. Hierdie taalprogram sal jou in staat stel om doeltreffend te luister, te evalueer en te reageer. Jy sal taalstruktuur en -gebruik bestudeer en opwindende stories en gedigte lees. Jy sal ook jou aanbiedingsvaardighede verbeter, wat jou op skool en ook in die wêreld daarbuite sal help. Jy sal ’n meesterkommunikeerder word as jy hard werk. Daar is geen perke aan wat jy sal kan doen as jy daardie vermoë het nie.
Related products
-

-

Aitsa! Handleiding vir Afrikaans Graad 8-12 (EAT) Revised
R399.00 ISBN: 9780796195968Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerderboek 9781415423400
R120.00 – R308.90Price range: R120.00 through R308.90 ISBN: 9781415423400Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

