Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek 9781415421079
R70.00 – R228.90Price range: R70.00 through R228.90
ISBN:
9781415421079
Welkom by nog ’n opwindende jaar van Huistaal-onderrig. Hierdie boek sal jou help om al die nodige vaardighede te verbeter om ’n doeltreffende kommunikeerder te word. Dit sal jou help om jou woordeskat te verbeter, jou lees- en skryfvermoë te ontwikkel en selfs meer selfversekerd te wees as jy jou gedagtes en idees uitdruk. As jy oefen, goed luister en hard werk, is daar geen perk aan dít wat jy kan doen nie.
Related products
-

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek 9781415421130
R140.00 – R208.90Price range: R140.00 through R208.90 ISBN: 9781415421130Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-

X-kit Essensiele Gids Afrikaans Graad 8-12 9781770259980
R136.00 – R195.00Price range: R136.00 through R195.00 ISBN: 9781770259980Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

