Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek – 9781415421109
R200.00 – R244.90Price range: R200.00 through R244.90
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek – 9781415421109
In enige vak wat jy op skool neem, is daar altyd die geleentheid om jou kennis uit te brei en jou vaardighede te verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou kommunikasievaardighede in jou huistaal te verbeter. Dit sal jou ook in staat stel om jou uit te druk presies soos jy wil, om nog mense te ontmoet en om nuwe geleenthede vir jouself te skep. Jy oorweeg dalk ’n opwindende beroep as ’n nuusleser, skrywer of musikant – waarvan almal ’n goeie taalbeheersing vereis. Selfs as jy nie hierdie beroepe oorweeg nie, sal jy steeds vind dat die bemeestering van jou moedertaal jou geweldig baie sal help in enige beroep wat jy kies. Wees gereed vir ’n splinternuwe avontuur.
Related products
-

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek – 9781415421192
R50.00 – R244.90Price range: R50.00 through R244.90 ISBN: 9781415421192Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 7 Leerderboek
R190.00 ISBN: 9780636115736Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek 9780636115750
R303.00 ISBN: 9780636115750Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 9 Leerderboek – 9780636119796
R190.00 – R273.00Price range: R190.00 through R273.00 ISBN: 9780636119796Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

