Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek 9781415421116
R140.00 – R197.90Price range: R140.00 through R197.90
ISBN:
9781415421116
Die Via Afrika Afrikaans Huistaal Leesboek is ontwikkel volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat volksverhale, gedigte, kortverhale en dramatekste, sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit ook ? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor.
Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke graad gebruik word.
Related products
-

Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal 9781770029361
R100.00 – R306.00Price range: R100.00 through R306.00 ISBN: 9781770029361Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal 9781770029323
R210.00 – R305.00Price range: R210.00 through R305.00 ISBN: 9781770029323Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leerderboek 9780636115750
R303.00 ISBN: 9780636115750Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

