Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Leerderboek 9781415436103

R296.90

KABV Curriculum Grade Graad 11 School Textbooks, New & Used Books. Cambrilearn.

1 in stock (can be backordered)

1 in stock (can be backordered)

ISBN: 9781415436103

Welkom by Graad 11 Besigheidstudies. Hierdie boek sal jou ’n deeglike oorsig gee oor verskeie faktore met betrekking tot besigheid – oor die algemeen sowel as in terme van wat nodig is om jou eie klein onderneming te begin. Vind uit wat dit behels om mense te werf. Leer meer omtrent in- en uitvoere. Bestudeer besigheid in plaaslike gemeenskappe en win goeie raad in omtrent kreatiwiteit ten einde jou drome te verwesenlik. Dis ’n nuwe, opwindende jaar van leer en nog ’n stap nader aan sukses.