Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek
R286.00
In hierdie finale, fassinerende jaar van sekondêre skool Besigheidstudies, sal baie leerareas wat belangrik is vir toekomstige sukses, behandel word. Jy sal begin verstaan wat die impak van wetgewing op besighede is. Jy sal meer ontdek omtrent beleggings, werwing en spanprestasies. Jy sal groen besigheid ondersoek. Jy sal ook tyd aan kreatiewe denke spandeer, wat jou vermoë vir die oplos van komplekse probleme sal verbeter, veral as entrepeneur, wat baie waardevol sal wees indien jy besluit om in die toekoms jou eie besigheid te begin. Dit is een ding om ‘n droom te hê, maar dit is net so belangrik om te weet hoe om daardie droom waar te maak. Hierdie kursus sal jou help om juis dit te doen.
Related products
-
-
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 12
R300.00 – R408.00 ISBN: 9781770029545Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Afrikaans sonder grense Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek
R270.00 ISBN: 9780636142534Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Afrikaans Handbook and Study Guide Lutrin, Bery
R250.00 – R360.00 ISBN: 9780620325844Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page