Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 12 Leerderboek
R289.00
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep.
Via Afrika Dramatiese Kunste is ‘n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om ‘n werklike leergeleentheid te skep.
Die reeks het ‘n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan ‘n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken.
Hierdie Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.
Related products
-

Design Grade 12 Learner’s Book – 9781775810049
R400.00 – R445.00Price range: R400.00 through R445.00 ISBN: 9781775810049Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Study & Master Agricultural Sciences Learner’s Book Grade 12 – 9781107608054
R490.00 – R516.00Price range: R490.00 through R516.00 ISBN: 9781107608054Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Verken Toerisme Graad 12 Leerderboek 9780636142657
R310.00 – R423.00Price range: R310.00 through R423.00 ISBN: 9780636142657Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

