Via Afrika Ekonomie Graad 11 Leerderboek 9781415436660
R313.90
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
Ons land word as die ekonomiese middelpunt van Afrika beskou en hierdie boek sal jou presies wys hoekom dit so is. Danksy jou ervaring in Graad 10 Ekonomie sal jy reeds weet dat hierdie vak alles insluit omtrent die verantwoordelike gebruik van hulpbronne om in ons behoeftes en benodigdhede te voorsien. Daar is natuurlik verskeie diverse faktore wat daarby betrokke is – materieel sowel as sosiaal – en hierdie jaar gaan jy hierdie faktore verder verken. Jy sal ons arbeidsmag en gemengde ekonomie deeglik bestudeer. Jy sal van marksektore en verhoudings tussen markte leer. Jy sal ook aktuele kwessies soos armoede en omgewingsagteruitgang bestudeer en uitvind hoe dit die ekonomiese groei beïnvloed. Jy sal teen die einde van die jaar uiters belangrike kennis en vaardighede ingewin het wat jy in jou lewe kan toepas – nou sowel as in die toekoms.
Related products
-

Advanced Accounting Grade 11 Workbook (New Revised 2025 Edition) 9781067252168
R260.00 ISBN: 9781067252168 -

Study & Master Accounting Learner’s Book Grade 11 9781107634947
R60.00 – R392.00Price range: R60.00 through R392.00 ISBN: 9781107634947Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

New Era Accounting Grade 11 Learner Book 9781920321840
R200.00 – R330.00Price range: R200.00 through R330.00 ISBN: 9781920321840Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

New Era Accounting Grade 11 Exercise Book Set (Workbook 1 & 2) 9781920321864
R256.00 ISBN: 9781920321864Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

