Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerderboek

R50.00R180.00

ISBN: 9781415419229

Welkom by EBW – die gulde geleentheid om alles oor die opwindende wêreld van geld en sake te leer. Hierdie boek sal jou help om baie dinge wat jy elke dag om jou sien, beter te begryp. Jy sal die geskiedenis van geld en handel ontdek. Jy sal leer van begrotings en verskillende soorte sakeondernemings. Jy sal selfs leer hoe om eendag jou eie sakeonderneming te begin.