Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerderboek 9781415419236
R228.90
2 in stock (can be backordered)
2 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781415419236
Jy sal hierdie jaar in EBW van die Suid-Afrikaanse regering leer, asook van die groot rol wat dit in ons lewens speel. Jy sal verskillende finansiële brondokumente bestudeer en uitvind waarom dit belangrik is om jou betaalstrokie vir ’n produk of diens te hou nadat jy daarvoor betaal het. Jy sal ook van verskillende soorte eienaarskappe leer, wat jou sal help om te besluit watter soort besigheid jy eendag moet begin. Jy sal ook meer insig in entrepreneurskap verkry. Hierdie vak sal jou basies help om jou toekomstige beroep te bou. Werk hard en kyk hoe die ongelooflikste resultate ontvou.
Related products
-

Via Afrika Economic and Management Sciences Grade 9 Learner’s Book – 9781415419113
R200.00 – R244.90Price range: R200.00 through R244.90 ISBN: 9781415419113Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Oxford Successful Economic & Management Sciences Grade 9 Learner’s Book 9780199052493
R60.00 – R237.00Price range: R60.00 through R237.00 ISBN: 9780199052493Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vandag Graad 7 Leerderboek 9780636140202
R50.00 – R241.00Price range: R50.00 through R241.00 ISBN: 9780636140202Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Economic and Management Sciences Today Grade 7 Learner’s Book 9780636140141
R100.00 – R226.00Price range: R100.00 through R226.00 ISBN: 9780636140141Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

