Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Leerderboek 9781415419243
R244.90
Hierdie boek, wat voortbou op alles wat jy al in EBW geleer het, sal jou help om baie nuwe dinge omtrent geld en besigheid te verstaan. Jy sal verskillende soorte ekonomieë en die manier waarop dit werk, verken. Jy sal ook nuttige raad kry oor hoe om ’n sakeplan op te stel, asook die geleentheid om jou teoretiese kennis van rekeningkunde toe te pas. Hoe meer jy ontdek, hoe meer sal jy dalk ’n beroep in die finansiële wêreld oorweeg. Jy sal dalk graag as ’n rekenmeester, aktuaris of effektemakelaar by ’n groot maatskappy wil werk. ’n Goeie begrip van EBW maak enige droom moontlik – veral as jou droom behels om jou eie suksesvolle besigheid te begin.
Related products
-

Via Afrika Economic and Management Sciences Grade 9 Learner’s Book – 9781415419113
R200.00 – R244.90Price range: R200.00 through R244.90 ISBN: 9781415419113Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Oxford Successful Economic & Management Sciences Grade 8 Teacher’s Guide
R283.00 ISBN: 9780199045754Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Study & Master Economic and Management Sciences Exercise Book Grade 9 – 9781107668836
R50.00 – R185.00Price range: R50.00 through R185.00 ISBN: 9781107668836Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

