Via Afrika Geografie Graad 11 Leerderboek 9781415422656
R313.90
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
Dit is die ideale geleentheid om jou kennis van Suid-Afrika en die Afrika-kontinent uit te brei. Jy sal sien hoe die weer en klimaat die manier hoe bevolkings leef, beïnvloed, net soos jy ook die impak van menslike aktiwiteit op die omgewing kan sien. Jy sal meer te wete kom van waterhulpbronne, die uitdagings wat met ontwikkeling gepaard gaan en die kwessies met betrekking tot energieproduksie. Jy sal ook mettertyd uitvind hoe rotse wat in horisontale lae voorkom, van Suid-Afrika se opvallendste natuurlike kenmerke vorm. Jy sal waardevolle vaardighede leer, soos om topografiese kaarte en lugfoto’s te bestudeer. Alles wat jy leer, sal jou ’n groter waardering vir ons wêreld en ons rol daarin gee. Jy sal dalk selfs ’n loopbaan oorweeg wat op jou geografiese kennis gebaseer is. Hierdie boek sal jou help om in daardie rigting te beweeg.
Related products
-

Verken Geografie Graad 11 Leerderboek 9780636137943
R150.00 – R374.00Price range: R150.00 through R374.00 ISBN: 9780636137943Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

In Search of Geography Grade 11 Teacher’s Guide 9780199052301
R290.00 – R521.00Price range: R290.00 through R521.00 ISBN: 9780199052301Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Geography Grade 11 Learner’s Book 9780636109407
R200.00 – R382.00Price range: R200.00 through R382.00 ISBN: 9780636109407Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

