Via Afrika Geografie Graad 12 Leerderboek 9781415422663
R348.90
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
Siklone is baie sterk windsisteme wat ‘n merkwaardige impak op mense en die omgewing kan uitoefen. Tydens hierdie finale, opwindende jaar van sekondêre skool Geografie, sal jy ‘n voëlperspektief van hierdie wonderlike natuurkragte kry, wanneer jy satellietbeelde en sinoptiese weerkaarte bestudeer. Jy sal ook baie belangrike aspekte van vernaam Suid-Afrika bestudeer. Ondersoek ons rivierstelsels. Bekom waardevolle nuwe vaardighede wanneer jy met tipografiese kaarte werk. Ondersoek verskillende tipes nedersettinge en die redes vir landelike-stedelike migrasie. Leer ken ons ekonomiese geografie wanneer jy meer oor Suid-Afrika se mynbou en minerale, asook landbou, markte en die land se industriële streke leer. Al hierdie kennis sal jou nie alleenlik voorberei vir jou finale eksamen nie – maar jou ook voorsien van ‘n perfekte grondslag vir verdere studies vir ‘n aantal opwindende loopbane. Maak oop en ontdek die moontlikhede.
Related products
-

Die Antwoord-Reeks Graad 12 Geografie 3 in 1 KABV studiegids 9781920568894
R299.00 ISBN: 9781920568894 -

Solutions For All Tourism Grade 12 Learner’s Book 9781431014989
R240.00 – R331.95Price range: R240.00 through R331.95 ISBN: 9781431014989Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Shuters Top Class Geography Grade 12 Teacher’s Guide 9781920604233
R150.00 – R242.00Price range: R150.00 through R242.00 ISBN: 9781920604233Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Oxford Successful Tourism Grade 12 Learner’s Book 9780199057030
R150.00 – R362.00Price range: R150.00 through R362.00 ISBN: 9780199057030Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

