Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Leerderboek 9781415422045

Price range: R70.00 through R244.90

ISBN: 9781415422045

Dis ’n opwindende tyd om jy te wees. Graad 9 is ’n jaar vol belangrike besluite, soos om jou vakke vir volgende jaar te kies, besluit wat jy graag ná skool wil doen, en kies met wie jy vriende gaan wees en met wie nie. Hierdie boek sal jou baie help met al hierdie dinge. Jy sal ook meer kennis van interessante temas daaruit kry, byvoorbeeld oor Aardedag, Suid-Afrikaanse kulture, en hoe om jou tyd beter te benut. Die boek sal selfs voorstel wat jy tydens uitdagende situasies kan doen. Dis basies jou paspoort tot die groot, wye wêreld. Steek jou hand uit en gryp dit.