Via Afrika Lewensvaardighede Graad 1 Leerderboek

R97.00

5 in stock (can be backordered)

5 in stock (can be backordered)

ISBN: 9781415427552

Hierdie boek is vol pret oefeninge wat jou oor jouself en die wêreld rondom jou sal leer. Jy sal leer van water, die weer en die naghemel. Jy gaan leer van gesonde kos en jy sal uitvind hoe om jouself op te pas. Dis die begin van ’n groot avontuur!