Via Afrika Lewensvaardighede Graad 3 Leerderboek

R119.00

5 in stock (can be backordered)

5 in stock (can be backordered)

ISBN: 9781415428153

Hierdie boek sal jou allerhande interessante dinge oor jouself, ander mense en die wêreld om jou leer. Jy gaan meer leer oor hoe om fiks en gesond te bly. Jy gaan leer oor herwinning en hoe om vir die aarde te sorg. Jy gaan selfs sien hoe die buitenste ruimte lyk!