Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek 9781415424636
R100.00 – R165.90Price range: R100.00 through R165.90
ISBN:
9781415424636
Maak gereed vir ’n jaar vol pret en interessante feite! Hierdie boek sal jou alles oor die natuurlike wêreld en tegnologie vertel, asook hoe die twee temas by mekaar aansluit. Jy gaan eksperimente doen. Jy gaan strukture maak. Jy gaan die menslike oog en hoe dit werk, bestudeer. Jy gaan ook alles van plante, diere, klippe en swaartekrag leer. Dis ’n wonderlike wêreld daar buite. Wees gereed om die wonders daarvan te verken!
Related products
-

Doc Scientia Graad 5 Hand en Werkboek Boek 1 Natuurwetenskappe en Tegnologie VOLKLEUR 9781928364689
R280.00 ISBN: 9781928364689 -

Day-by-Day Social Sciences Grade 5 Learner’s Book 9780636114524
R90.00 – R195.00Price range: R90.00 through R195.00 ISBN: 9780636114524Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Study & Master Natural Sciences and Technology Learner’s Book Grade 5 9781107666177
R80.00 – R226.00Price range: R80.00 through R226.00 ISBN: 9781107666177Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek 9780636135598
R30.00 – R203.00Price range: R30.00 through R203.00 ISBN: 9780636135598Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

