Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Leerderboek 9781415424674

R172.90

1 in stock (can be backordered)

1 in stock (can be backordered)

ISBN: 9781415424674

Daar wag hierdie jaar baie interessante dinge op jou. Jy sal plante en diere bestudeer. Jy sal uitvind hoe verskillende voedselgroepe ons help groei, ons immuunstelsels beskerm en vir ons energie gee. Jy sal meer van geraamtes leer. Jy sal ontdek waarom ’n gesonde omgewing so belangrik is vir ’n gesonde planeet. Jy sal opwindende eksperimente doen en die sterre bestudeer. Jy sal selfs ’n elektriese stroombaan bou!