Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 7 Leerderboek 9781415419250

Price range: R50.00 through R208.90

ISBN: 9781415419250

Dinosourusse. Fossiele. Insekte. Sonenergie. Die struktuur van die Aarde. Dit is maar ‘n paar van die verstommende goed waaroor jy in hierdie boek gaan leer. Dit is die volmaakte geleentheid om hierdie ongelooflike planeet van ons beter te leer ken. Stel jouself dus oop en ontdek ‘n hele nuwe wonderwêreld.