Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 9 Leerderboek 9781415419274
R244.90
1 in stock (can be backordered)
1 in stock (can be backordered)
ISBN:
9781415419274
Daar is baie dinge in hierdie wêreld wat ons met ons oë kan sien, maar daar is selfs meer wat ons nie kan sien nie. Hierdie boek sal jou aan selle bekendstel: die klein boublokkies van alle lewe op Aarde. Dit sal ook vir jou chemiese reaksies wys, hoe plante die Son gebruik om asem te haal en te groei, en hoe die menslike liggaam werk. Jy sal ook van mynbou en minerale leer, asook baie ander interessante dinge oor die natuurlike wêreld. Jy sal dalk selfs vind dat hierdie nuwe kennis jou belangstelling in ’n beroep in die natuurwetenskappe prikkel. Dis jou lewe en jou keuse. Maak die beste van jou lewe.
Related products
-

Doc Scientia Natural Science Grade 9 Textbook and Workbook FULL COLOUR – 9780639500324
R310.00 – R330.00Price range: R310.00 through R330.00 ISBN: 9780639500324Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Mind Action Series Natural Science Textbook & Workbook NCAPS Grade 9 – 9781776117444
R350.00 – R388.95Price range: R350.00 through R388.95 ISBN: 9781776117444Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


Mind Action Series Natural Science Textbook & Workbook Grade 8 NCAPS – 9781776117307
R360.00 – R388.95Price range: R360.00 through R388.95 ISBN: 9781776117307Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


