Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Leerderboek 9781415422458
R50.00 – R213.90Price range: R50.00 through R213.90
ISBN:
9781415422458
Welkom by ‘n interessante nuwe wêreld van leer en vermaak. Skeppende Kunste sal jou kreatiwiteit ontwikkel. Dit sal jou talente slyp. Dit sal jou leer hoe om jouself uit te druk deur Dans, Drama, Musiek en die Visuele Kunste. Jy sal jou gunsteling musikant bestudeer en pret hê met kunsvlyt. Jy sal volksverhale verken, dit opvoer en die verborge betekenisse daarvan ontdek. Soos jy meer leer, sal jy begin om jou eie kreatiewe stem te ontdek. Die lewe is ‘n groot verhoog. Gryp die geleentheid aan en lewer jou beste vertoning.
Related products
-

-

-

Headstart Creative Arts Grade 7 Learner’s Book 9780199049639
R237.95 ISBN: 9780199049639Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Creative Arts Today Grade 7 Learner’s Book – 9780636141155
R105.00 – R226.00Price range: R105.00 through R226.00 ISBN: 9780636141155Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

