Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Leerderboek 9781415422472
R214.00 – R234.90Price range: R214.00 through R234.90
ISBN:
9781415422472
Jy sal sien dat jou kreatiwiteit hierdie jaar selfs meer hoogtes sal bereik. Hierdie boek sal jou aan die kleurvolle en opwindende modewêreld bekendstel en sal jou ook meer leer van jou gunstelingtemas in Skeppende Kunste. Jy gaan terugreis na die verlede om te sien waar alles begin het. Jy gaan die rol hiervan in die hedendaagse samelewing bestudeer. Jy gaan selfs leer hoe om ’n uitrusting vir ’n spesiale geleentheid te maak. Soos jy meer dinge ontdek, sal jy dalk meer in ’n beroep belangstel waar jy jou kreatiwiteit kan gebruik. As jy hard werk, kan jy enigiets wees wat jy graag wil wees. Gee jou verbeelding vrye teuels.
Related products
-

-

-

Oxford Headstart Creative Arts Grade 7 Teacher’s Book 9780199045662
R80.00 – R283.00Price range: R80.00 through R283.00 ISBN: 9780199045662Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Platinum Creative Arts Grade 8 Learner’s Book 9780636141124
R200.00 – R286.00Price range: R200.00 through R286.00 ISBN: 9780636141124Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

