Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerderboek

R60.00R185.00

ISBN: 9781415422120

Sosiale Wetenskappe is een van die interessantste vakke wat jy ooit op skool sal bestudeer. Dit vertel ons wie ons is, waar ons vandaan kom, en waarheen ons op pad is. Dit vertel ons ook alles van die wêreld waarin ons leef en die kragte wat dit vorm. Maak jou gereed om te leer oor die geskiedenis, aardbewings, vulkane en veel meer!