Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek 9781415422144
R80.00 – R234.90Price range: R80.00 through R234.90
Is dit nie ongelooflik hoe iets so klein soos ’n diamant sulke groot veranderinge in die wêreld kan teweegbring nie? Die ontdekking van diamante in Suid-Afrika het veroorsaak dat mense ver getrek het, soos jy in hierdie boek gaan sien. Dit het tot groot nuwe ontwikkelings in tegnologie gelei en baie mense se lewens verander. Dit is maar net een van die opwindende temas waarvan jy hierdie jaar gaan leer. Jy gaan ook van groot oorloë leer en wat dit veroorsaak het. Jy gaan meer van die wêreld van vervoer en handel leer. Jy gaan selfs ook uitvind hoe die weer werk. Hierdie boek is jou gids tot die verlede, die hede en die toekoms. Wees ontvanklik en kyk hoe jou kennis vermeerder.
Related products
-

Spot On Social Sciences Grade 8 Learner’s Book – 9780796235503
R120.00 – R275.00Price range: R120.00 through R275.00 ISBN: 9780796235503Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Mapwork Made Easy Senior Phase Grade 7 – 9 Learner Book 9780796210722
R100.00 – R292.00Price range: R100.00 through R292.00 ISBN: 9780796210722Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Sosiale Wetenskappe Vandag Graad 9 Leerderboek 9780636144750
R90.00 – R303.00Price range: R90.00 through R303.00 ISBN: 9780636144750Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

