Viva Afrikaans Huistaal Graad 8 Leerderboek (KABV) 9781430712039
R150.00 – R215.00Price range: R150.00 through R215.00
Description
Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleids-verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 7-9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ‘n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Die reeks bestaan uit ‘n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids.
Die Leesboek is ten volle geintegreer met die Leerderboek en Onderwysersgids. Hierdie drie komponente is ontwerp om die onderwyser op elke moontlike manier te ondersteun en bied ‘n verskeidenheid idees om leerders te stimuleer en te help om moeilike konsepte te bemeester.
Die Onderwysersgids bevat die memoranda van al die aktiwiteite en opdragte in die Leesboek. Hierdie memoranda is ook beskikbaar in Word-formaat op die gratis CD wat saam met die Onderwysersgids verskaf word.
Related products
-

As Mens Geluk Kon Proe – Zelda Bezuidenhout
R220.00 ISBN: 9780799389470Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal 9781770029361
R100.00 – R306.00Price range: R100.00 through R306.00 ISBN: 9781770029361Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek – 9781415421192
R50.00 – R244.90Price range: R50.00 through R244.90 ISBN: 9781415421192Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -


