Vlerke Vir Almal – 9780798174510
R200.00 – R218.00Price range: R200.00 through R218.00
Vlerke Vir Almal – 9780798174510
2 in stock (can be backordered)
ISBN:
9780798174510
Dewald se ouers stuur hom na ‘n nuwe skool na sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en dis nie maklik om ‘n tiener te wees met ‘n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. ‘n Hartroerende verhaal oor relevante tienerkwessies.
Related products
-

-
Sale!

USED – Vaselinetjie – Anoeschka Von Meck
R218.00Original price was: R218.00.R100.00Current price is: R100.00. ISBN: USED - 9780624039815 -

-


