USED – Vonk@verse 1: Gr 4 – 6 9781770026308
R220.00
1 in stock
1 in stock
Vonk@verse 1 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering en vonkelende voordrag. Die bundels gaan ook ‘n vonk terugsit in poesie-onderrig. Die gedigte is tematies en volgens moeilikheidsgraad gerangskik. Die woordverklarings, kort besprekings en enkele vrae ondersteun die leser se interaksie met die teks en bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap.
Related products
-

LIKE NEW – Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 9780190405151
R80.00 ISBN: LIKE NEW - 9780190405151 -

Piekfyn Afrikaans Huistaal Leerderboek Graad 8
R359.00 ISBN: 9781770029446Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

Platinum Afrikaans Huistaal Graad 8 Leesboek 9780636146242
R50.00 – R213.00Price range: R50.00 through R213.00 ISBN: 9780636146242Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

