Wie Het Jimmy Valentine Vermoor? 9780195996579
R220.00 – R300.95Price range: R220.00 through R300.95
Die lyk van ‘n jong musikant word op die dak van ‘n verlate taxi gevind. Dit blyk dat hy die jongste slagoffer van ‘n taxi oorlog is.
Die plaaslike gemeenskap is woedend oor die moord. Jimmy Valentine was vir hulle ‘n simbool van hoop. Die speurder in beheer van die ondersoek is Jake Mulligan, ‘n groentjie by die Kaapstadse moord-en-roof-afdeling. Soos die ondersoek vorder, laat Jake toe dat Kate Edwards, ‘n joernalis, by die saak betrokke raak. Saam ontdek hulle daar skuil meer agter die moord as wat hulle aanvanklik gedink het.
Normaalweg hou ek nie van spanningsverhale nie, maar hierdie is ‘n briljante storie. Ek wens ons Afrikaans-onderwyser wil sulke boeke vir ons voorskryf! Esta Burger, Graad 9 – leerder
Related products
-

Smse, Skurke en Spinnekoppe Handleiding en Gids
R150.00 – R295.00Price range: R150.00 through R295.00 ISBN: 9781920421397Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

-


