Willem Poprok (Skooluitgawe) 9780624057499
R210.00
International British Curriculum. Cambridge Lower Secondary . New & Used school textbooks. Cambrilearn Foundation II
Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die skool eerder ‘n nagmerrie as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom: Daar is die vreemde karakters in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hul pa wil inskryf. Dalk is juffrou Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan ‘n rugbybal skop dat dit klein word. Willem Poprok is bekroon met ‘n Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur (2009), die M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur (2011) en die Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Willem Poprok is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ‘n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.
Related products
-

-

Volmaan (Omnibus) (Jaco Jacobs) 9780799380798
R160.00 – R230.00Price range: R160.00 through R230.00 ISBN: 9780799380798Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -

-

‘n Goeie dag vir boomklim – 9780799373967
R170.00 – R240.00Price range: R170.00 through R240.00 ISBN: 9780799373967Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

