Wiskunde Vandag Graad 9 Onderwysersgids
R366.00
ISBN:
9780636145726
Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees. Aanleer van nodige vakkennis word behandel. Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel. Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering. Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies. Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!”





